Hittegolfwaarskuwing vir verskeie provinsies uitgereik

Lees ook :

Hittegolfwaarskuwing uitgereik vir verskeie provinsies
Hittegolfwaarskuwing uitgereik vir verskeie provinsies fotokrediet: Canva

Lees ook:Polisiebeampte dood na roof by juwelierswinkels

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het teen hittegolwe vir vyf provinsies dié week gewaarsku.

’n Hittegolfwaarskuwing is vir Gauteng, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga uitgereik.

Die Johannesburg- nood mediese diens het inwoners gewaarsku om vandeesweek tussen 11:00 en 15:00 uit die son te bly.

Inwoners van die provinsies word gewaarsku om water te drink en direkte sonlig te vermy. Hulle word ook aangeraai om buitenhuise aktiwiteite te beperk.

Bronne: IOL, SABC, The Citizen

Lees ook:Polisiebeampte dood na roof by juwelierswinkels

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief