Chandre (16) vermis ná sy gou badkamer toe gaan

Lees ook :

Chandre (16) vermis ná sy gou badkamer toe gaan (Foto: Facebook)
Chandre (16) vermis ná sy gou badkamer toe gaan (Foto: Facebook)

PRETORIA. – Die 16-jarige Chandre is sedert 29 Mei om 20:00 vermis.

Volgens ‘n T.E.A.M. Nood Gemeenskap-plakkaat is sy laas by Mahem Raceway in Pretoria gesien en het sy gesê sy gaan badkamer toe voordat sy verdwyn het.

Sy het ‘n swart denim, ‘n groen hemp en bruin skoene aangehad.

As jy haar miskien iewers gewaar of weet waar sy is, skakel Ansonet by 082 379 0842.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief