Chevonne kan nie begrawe word nie omdat geboorte nie geregistreer is nie

Lees ook :

Fotokrediet: Facebook

Die tweejarige Chevonne Rusch, wat na bewering deur haar ma sê kerêl mishandel en vermoor is, kan nie begrawe word nie, omdat sy tegnies nie “bestaan” nie. Haar ma, Rochelle Botha, het haar nooit met geboorte geregistreer nie.

Stefan van Niekerk, die man wat daarvan verdink word dat hy die tweejarige Chevonne Rusch mishandel en toe vermoor het, is tans in aanhouding. Hy het op 25 Mei in die hof verskyn, maar sy borgaansoek laat vaar.

Die polisie is twee weke gelede na ’n kliniek in Primrose, Ekurhuleni, ontbied waar hulle ingelig is dat Chevonne deur haar toekomstige stiefpa na die kliniek gebring is en kneusplekke aan haar lyf gehad het.

Sy is met haar aankoms by die hospitaal dood verklaar.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief