Cholera breek in Zimbabwe uit

Lees ook :

Cholera-uitbraak in Zimbabwe fotokrediet: Canva

Lees ook: Cholera-uitbraak in Zimbabwe maak Suid-Afrika bekommerd

ZIMBABWE. – Die Zimbabwiese ministerie van gesondheid en kinderversorging het aangekondig daar is tans ’n cholera-uitbraak in agt distrikte van die land.

Gevalle van cholera is in Bikita, Bindura, Chiredzi, Chipinge, Kariba, Goromonzi, Mazowe en Shamva aangemeld.

Die huidige uitbraak het op 24 November 2024 in Kariba begin. Volgens The Herald is 285 moontlike gevalle in Zimbabwe sedert 14 Januarie 2025 aangemeld, met 28 wat bevestig is. Een persoon is aan die siekte oorlede en nog ‘n persoon is moontlik daaraan oorlede aan cholera, maar dit moet nog bevestig word.

Volgens HealthTimes is daar maatreëls toegepas om die uitbraak te beheer en dit is besig om te verminder.

Bronne: DW – South Africa, The Herald, Health Times

Lees ook: Cholera-uitbraak in Zimbabwe maak Suid-Afrika bekommerd

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief