Comrades-raadslid oor ‘rassisme’ geskors

Lees ook :

Comrades raadslid geskors oor ‘rassisme’
Comrades raadslid geskors oor ‘rassisme’ fotokrediet: Canva

Lees ook: Ann Ashworth afgedank as direkteur van Comrades

‘n Comrades-raadslid is die naweek geskors na die persoon glo ander raadslede “vanilla mense” op sosiale media genoem het.

Die raadslid is geskors na ‘n ondersoekverslag oor “rassistiese opmerkings” deur die raadslid op ‘n Whatsapp-groep.

‘n Dissiplinêre proses sal plaasvind om te besluit of die raadslid verwyder moet word.

Bronne: IOL, ECR, The Citizen

Lees ook: Ann Ashworth afgedank as direkteur van Comrades

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief