Nuusflits Uitgawe 1,584 — Monday 1 July 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,584 op Monday 1 July 2024.
Vier verdagtes én geslagte én lewendige skape saam in ‘n Tazz
VRYSTAAT. – Vier verdagtes én skape in ‘n Tazz is nie die begin van ‘n grap nie. Vier verdagtes is Sondagoggend in die Tierpoort-…
‘Moeë’ buitelander vir beweerde besit van R12 m. onwettige sigarette in hof
VRYSTAAT. – ‘n Vragmotorbestuurder (42) het glo naby ‘n padblokkade in die Xhariep-area voorgegee om moeg te wees, waarna onwettige sigarette met ‘n geskatte…
SA-kunstenaars wen toekennings in VSA
Lees ook: Sanger Tyla breek nog rekords op Spotify LOS ANGELES, VSA. – Twee Suid-Afrikaanse kunstenaars het gisteraand toekennings by die BET Awards in…
Nog ‘n persoon deur haai aangeval in VSA
Lees ook: Drie swemmers in haaiaanvalle in Florida beseer FLORIDA, VSA. – ‘n Man is die naweek deur ‘n haai aangeval in Florida. Dit…
Boeing het week om bedrog te erken
Lees ook: Aanklaers beveel kriminele klagtes aan teen Boeing oor ongelukke VSA. – Die departement van justisie in die VSA het Boeing tot Vrydag…
Weerwaarskuwing vir Oos-Kaap uitgereik
Lees ook: Aardbewing in dele van Gauteng gevoel ’n Geel vlak 1-weerwaarskuwing vir erge donderstorms is vir die Oos-Kaap uitgereik. Die weer sal na…
SRD-toelaag – bedrog met biometriese identifikasie beveg
Sassa het aangekondig biometriese identifikasie gaan gebruik word om bedrog tydens die uitbetaling van die SRD-toelae hok te slaan. Dit sal veral vir SRD-toelae…
Parlementsopening met nuwe kabinet eersdaags
Die opening van die nuutgekose parlement van Suid-Afrika sal op 18 Julie 2024 plaasvind. In regeringsnuus is aangedui prioriteite vir die 7de Administrasie sal…
Comrades-raadslid oor ‘rassisme’ geskors
Lees ook: Ann Ashworth afgedank as direkteur van Comrades ‘n Comrades-raadslid is die naweek geskors na die persoon glo ander raadslede “vanilla mense” op…