Lees ook: KYK: President Cyril Ramaphosa se inhuldiging het begin
Die DA het Renaldo Gouws geskors na video’s van hom gedeel is waarin hy glo rassistiese opmerkings maak en met geweld dreig.
Gouws het glo die “K”- en “N”-woorde gebruik in videos in 2012 en 2009. Die video van 2012 is afgehaal en Gouws het ontken dat hy die opmerkings gemaak het.
Hy sal disiplinêr aangekla word deur die DA en is van alle party-aktiwiteite geskors.
Bronne: Polity, The Citizen, EWN
Lees ook: KYK: President Cyril Ramaphosa se inhuldiging het begin





