DA wens SA Eid Mubarak

Lees ook :

Deur Mmusi Maimane – Leier van die Demokratiese Alliansie.

Namens die Demokratiese Alliansie (DA) wil ek die Suid-Afrikaanse Moslem-gemeenskap Eid Mubarak toewens. Die maand van Ramadaan was ‘n tyd vir nabetragting, gebed, gee en opoffering, en bowenal ‘n herbevestiging van die universele waardes van die mensdom en nederigheid. Mag jy ‘n geseënde dag met familie en vriende aan die einde van hierdie gunstige maand spandeer. Ek wens alle Moslems ‘n gelukkige en vreedsame dag toe.



				

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief