Tiener “sexting”

Lees ook :

Volgens die SAPD kan seksueel eksplisiete foto’s en video’s van minderjariges onder die ouderdom van 18 as kinderpornografie geklassifiseer word.

Die nemer van die foto of video, die ontvanger en enigiemand wat die inhoud deel, mag aangekla word van misdade met betrekking tot kinderpornografie – selfs al is hulle jonger as 18.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief