Die Horseshoe Inn Kimberley maak jou troudag onvergeetlik. Daar is ook oulike pakkette vir elke bruidspaar om die dag ekstra spesiaal te maak. Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
*ADVERTENSIE





