Powerball uitslae vir 31 Mei 2024
Boerpotte: PowerBall: R70 miljoen PowerBall Plus: R3 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 17, 20, 22, 35, 43 PowerBall: 07 PowerBallPLUS: 15, 19, 38, 43,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,553 op Friday 31 May 2024.
Boerpotte: PowerBall: R70 miljoen PowerBall Plus: R3 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 17, 20, 22, 35, 43 PowerBall: 07 PowerBallPLUS: 15, 19, 38, 43,…
Dustin Poirier word die ongekroonde kampioen van die UFC genoem. Luister na Bert en Schalk wat sy kanse rakende die naweek se geveg bespreek.
PRETORIA, GAUTENG. – ’n Vragmotor waarvan die remme glo gefaal het, het Vrydagmiddag omstreeks 17:00 ’n massiewe kettingbotsing op die hoek van Solomon Mahlangu-…
POTCHEFSTROOM, NOORDWES. – Shaun Christie, ’n vierdejaarstudent aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus, is onskuldig bevind aan haatspraak nadat hy aan die begin van…
DURBAN, KZN. – Die liggaam van ’n polisievrou is Vrydagoggend met ’n skietwond in ’n motor by Dakota Beach, suid van Durban, aangetref. Die…
TEXAS, VSA. – Die liggaam van ’n vermiste vrou is vandeesweek in ’n krokodil se kake in die Horspen-vleiland in Texas ontdek. Volgens die…
Die Chery Tiggo 7 Pro-familie wen daagliks die harte van Suid-Afrikaanse motoriste. First this range conquered the world and in its current two local…
Lees ook: Twee kiesers dood in KwaZulu-Natal MUDEN, DURBAN. – Ses mense is gisteroggend vroeg geskiet net na hulle gestem het. Drie mans en…
Lees ook: Donald Trump-saak oor dokumente uitgestel NEW YORK, VSA. – Donald Trump is gister skuldig bevind op al 34 aanklagte teen hom in…
Die Horseshoe Inn Kimberley maak jou troudag onvergeetlik. Daar is ook oulike pakkette vir elke bruidspaar om die dag ekstra spesiaal te maak. Skakel…