Die jaar is daar baie dinge om na uit te sien by die Kimberley Yonder Hartsfees

Lees ook :

Die jaar tree Wicus van der Merwe, Hennie en die Kitaar Kêrels, Juan Boucher, Zac Steyn, Rocco de Villiers, Ivan Roux, Adam, Francois van Coke en nog meer kunstenaars en bekendes op.

Daar is ‘n modelkompetisie, kosdemonstrasie, colour-run, para-cycling, JumpFit- en KFit-demonstrasies. 

Kyk hier na die volledige program https://yonderhartsfees.co.za/program/ of skakel 053 110 0260. Jy kan ook ‘n e-pos met jou navraag stuur aan [email protected].

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kimberley, dis tyd vir die Yonder Hartsfees!

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief