Nuusflits Uitgawe 1,629 — Thursday 15 August 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,629 op Thursday 15 August 2024.
Die Blou Fiat 500 wat ‘n vrou se lewe verander het
MIDRAND, DONDERDAG 11 JULIE 2024 – Terwyl FIAT sy 125ste verjaardag wêreldwyd vier, ervaar een passievolle Suid-Afrikaanse aanhanger hoe haar lewe radikaal verander is…
KYK: Alles wat jy wil weet van die grootste geveg van die jaar
Ons land gons oor die komende geveg tussen Dricus du Plessis en Israel Adesanya wat hierdie naweek in Perth, Australië, gaan plaasvind. As jy…
Verdagtes in hegtenis geneem vir Matthew Perry se dood
Lees ook: Aanklagtes kan volg na Matthew Perry se doodLees ook: Aanklagtes kan volg na Matthew Perry se dood LOS ANGELES. – Verskeie mense…
Booking.com bereik ooreenkoms met Mededingingskommissie
Die digitale reismaatskappy Booking.com het ooreengekom om die regstellende aksies wat deur die Mededingingskommissie aanbeveel is, na te kom. Hierdie aksies is ontwerp om…
YouTuber breek wêreldrekord met 11 dae sonder slaap
AUSTRALIË. – Die 19-jarige Australiese YouTuber, Norme, het opslae gemaak nadat hy die Guinness-wêreldrekord vir die langste tyd sonder slaap gebreek het. Hy het…
Kaapstad-sewes: Hier is die datums!
KAAPSTAD. – Suid-Afrika se Olimpiese bronsmedaljewenners, die Blitsbokke, keer in Desember terug na hul tuisveld vir een van die mees opwindende sportbyeenkomste van die…
Werktuigkundige kritiek en masjienoperateur ernstig beseer
KWAZULU-NATAL. – ‘n Werktuigkundige van ‘n logger is kritiek en die operateur daarvan ernstig beseer nadat die masjien omstreeks 08:30 vanoggend in Lidgetton buite…
Slagoffer steek verdagte verkragter met mes
KWAZULU-NATAL. – ‘n Slagoffer van beweerde verkragting in Tongaat het Dinsdag, nadat hy sy bewussyn herwin het, die verkragtingsverdagte herhaaldelik met ‘n sakmes gesteek.…
Generaal en lede voer suksesvolle padblokkade uit
GAUTENG. – Lt.genl. Tommy Mthombeni, die provinsiale polisiekommissaris van Gauteng, en nog polisielede het ‘n suksesvolle padblokkade in die Paul Kruger-hoofweg in Benoni uitgevoer.…