Die vierde jaarlikse Yonder Hartsfees begin 29 Augustus tot 1 September. Vanjaar se Hartsfees samel geld in vir die Noord-Kaapse Geestesgesondheidsvereniging. Daar sal verskeie kunstenaars, bekendes en stalletjies by hierdie jaar se fees wees. Die Hartsfees vind plaas by die Malu Park in Hendrik van der Bijlstraat, Kimdustria in Kimberley.
Vind meer uit oor die fees wat jou hart steel deur die webtuiste te besoek hier: https://yonderhartsfees.co.za/ of skakel 053 110 0260. Jy kan ook ‘n e-pos met jou navraag stuur aan [email protected].
*ADVERTENSIE
Lees ook: Gautengse onderwys-LUR verseker ouers kinders sal in skole geplaas word





