Ek is een van ‘n klein groepie beeldhouers wat sweiswerk as deel van die skeppingsproses gebruik. My beeldhouwerke sluit ‘n wye verskeidenheid mediums in van metaal en brons tot graniet, marmer, sandsteen en sement.