← Back to Nuusflits Directory
NUUSFLITS DIRECTORY
Kleinkaroo Kaviar
Oudtshoorn, Western Cape
About Kleinkaroo Kaviar
'n Smaaklike VRUGTE gegeurde pêrel wat lyk soos kaviar. Gemaak van 'n plantbasis gelatine - die pêreltjie "rus" in 'n vrugte gegeurde sous. Garneer kaasborde, yogurt, nageregte, koue vleise ens. hiermee op. Smaaklik, anders en mooi!! Wees anders. Gee 'n geskenk wat "proe"...
http://www.kleinkarookaviar.co.za