Dodetal in Gaza styg tot meer as 24 000

Lees ook :

Dodetal in Gaza styg tot meer as 24 000
Dodetal in Gaza styg tot meer as 24 000 fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Duitsland ondersteun Israel in volksmoordsaak

GAZA. – Die dodetal in Gaza het tot meer as 24 000 gestyg op die 100ste dag sedert die oorlog begin het.

Hamas se mediakantoor het berig twee hospitale, ’n meisieskool en ’n klomp huise is oornag deur aanvalle getref.

’n Hamas-woordvoerder het glo gister gesê die gyselaars wat op 7 Oktober ontvoer is, is dood en dit is Israel se skuld. Dit is onduidelik of die inligting waar is.

Bronne: Hindustan Times, ABC News, NPR

Lees ook: Duitsland ondersteun Israel in volksmoordsaak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief