Dodetal in Israel-Hamas-oorlog nou meer as 18 000

Lees ook :

Dodetal in Israel-Hamas-oorlog meer as 18 000
Dodetal in Israel-Hamas-oorlog meer as 18 000 fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Israel val Hamas in Jabalia-vlugtelingkamp aan

GAZA. – Die dodetal in die oorlog tussen Israel en Hamas het nou tot 18 200 gestyg. Die dodetal in Israel was 1 200 pas na Hamas se aanval op 7 Oktober.

Israel het gesê hulle veldtog om Hamas uit te roei, is besig om vrugte af te werp en die groep is op die rand van ontbinding. Hulle het gesê hulle weermag is besig om die laaste Hamas-skuilings oor te neem.

Hamas het gedreig om gyselaars dood te maak as Israel nie hulle gevangenes vrylaat nie. Dit volg na ‘n skietstilstand die maand gehandhaaf is om gyselaars uit te ruil.

Bronne: Gulf Today, The Guardian, Times Now

Lees ook: Israel val Hamas in Jabalia-vlugtelingkamp aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief