Donald Trump en JD Vance spreek woede uit oor moord op Charlie Kirk

Lees ook :

VSA. – Donald Trump en JD Vance het hulle woede uitgespreek oor die moord op Charlie Kirk.

Lees ook: Trump-bondgenoot doodgeskiet terwyl hy oor vuurwapengeweld praat

Trump het linkse politiek vir die moord en ander politieke aanvalle blameer. Hy het dit ‘n “donker oomblik” vir Amerika genoem.

JD Vance het op sosiale media gesê: “Charlie Kirk was ‘n ware vriend. Die soort ou vir wie jy iets kon sê en weet dit sal altyd by hom bly”.

Bronne: New York Times, BBC, Sky News

Lees ook: Trump-bondgenoot doodgeskiet terwyl hy oor vuurwapengeweld praat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief