VSA.- Donald Trump het vandag gesê hy gaan nie probeer om as die visepresident verkies te word in die 2028- Amerikaanse verkiesing nie.
Lees ook: Egipte en Rooikruis sluit aan by soektog na gyselaars se liggame
Dit volg nadat sy ondersteuners voorgestel het hy kan die reëls van die Amerikaanse grondwet, wat ‘n president tot twee termyne beperk, omseil deur die visepresident te word en as die president bedank, weer president word. Steve Bannon, sy voormalige adviseur, het gesê daar is ‘n “plan” om Trump in die Withuis te hou.
Trump het gesê: “Ek sal dit nie doen nie…ek dink dis té oulik. Dit sal nie reg wees nie”.
Bronne: IOL, Newsweek, RNZ
Lees ook: Egipte en Rooikruis sluit aan by soektog na gyselaars se liggame





