Donderstorms vir vandag voorspel

Lees ook :

Donderstorms voorspel vir vandag
Donderstorms voorspel vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Reën en donderstorms vir sekere dele van die land voorspel

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het donderstorms en reën vir vandag voorspel.

’n Geel vlak 4-weerwaarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir Pilanesberg, Thabazimbi, Zeerust, Rustenburg, Pretoria, Mahikeng, Venstersdorp, Delmas, Welkom en Parys.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind is vir die Wes-Kaap en ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge deinings in KwaZulu-Natal uitgereik.

Bronne: SAWS

Lees ook: Reën en donderstorms vir sekere dele van die land voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief