Donderstormwaarskuwing vir vandag uitgereik

Lees ook :

Donderstormwaarskuwing uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Gelukkige persoon wen R33 miljoen met PowerballPlus-boerpot

Die Saws het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir KwaZulu-Natal en dele van die Oos-Kaap vir vandag uitgereik.

’n Geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir Stutterheim, Butterworth, Queenstown, Lady Frere, Burgersdorp, Jamestown, Barkly-Oos, Elliot, Ncobo, Mthatha, Libode, Maclear, Mount Ayliff, Matatiele, Lusikisiki, Harding, Umzimkhulu, Underberg, Richmond, Impendle en Mooirivier.

Mense word gewaarsku om lopende water te vermy, omdat die moontlikheid van oorstromings en swaar weer bestaan.

Bronne: Saws

Lees ook: Gelukkige persoon wen R33 miljoen met PowerballPlus-boerpot

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief