Douglas-polisie op soek na vermiste persoon

Lees ook :

Die polisie op Douglas versoek hulp van die gemeenskap om die 16-jarige Jolandre Tolli te vind wat op 2 Junie 2019 vermis geraak het.

Tolli is ‘n gr. 11-leerder by die HoĆ«rskool Weslaan op Douglas. Sy is laas gesien by ‘n plaaslike shebeen met ‘n swart hemp en blou jeans. Enigeen wat inligting het oor waar sy haarself bevind, kontak asseblief sers. Jacobus April by 082 301 9978.



				

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgĆŖre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is diƩ van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief