Dricus en Strickland – rondte 2 – wat is jou mening?

Lees ook :

Foto: Dricus du Plessis

Dricus du Plessis, DDP, middelgewigwêreldkampioen in gemengde gevegskuns, en Sean Strickland sal mekaar weer pak. Hierdie keer is die aksie op 8 Februarie 2025, in die Qudos Bank-arena in Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië.

Du Plessis het die aankondiging op sosiale media gemaak en sê: “This time they won’t call it a robbery, they’ll call it attempted murder.”

Dricus se reaksie was reguit en op die man af: “No problem let’s do your backyard, makes no difference to me.”

Dricus het Strickland in Januarie 2024 gewys wat almal weet, toe hy hulle eerste geveg gewen het. Sal Strickland ‘n tweede keer herinner word? Wat verwag jy van die tweede geveg?

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief