Drie mans in Mfuleni doodgeskiet

Die rede vir die moorde is onbekend.

Drie mans doodgeskiet in Mfuleni
Drie mans doodgeskiet in Mfuleni fotokrediet: Canva

Lees ook: Adjunk-minister van polisie se beskermer dood in massaskietery in Gugulethu

MFULENI, KAAPSTAD. – Drie mense is gistermiddag in Mfuleni, Kaapstad, doodgeskiet.

Die drie mans het glo in  ‘n voertuig by Fountain Heads gesit toe ses gewapende mans hulle nader en op hulle begin skiet het. Die drie mans is op die toneel oorlede verklaar.

Die verdagtes het in ‘n Toyota Avanza gevlug en is nog nie in hegtenis geneem nie. Die rede vir die moorde is onbekend. Dit volg na twee massaskieterye in Gugulethu in die laaste week.

Bronne: EWN, Road Safety, SAPS

Lees ook: Adjunk-minister van polisie se beskermer dood in massaskietery in Gugulethu

Nege ANC-lede sterf in busongeluk

Soek jy oulike bykomstighede vir jou bril?

Joe Biden se hond het geheime agente minstens 24 keer gebyt

Polisieman in hegtenis vir moord op vermiste paar

Wapenhanteerder op filmstel was ‘agtelosig’ – staatsaanklaers

Polisie vra vir hulp om man (72) te vind

Lotto uitslae vir 24 Februarie 2024

Wêreld se grootste slangspesie in Amasone gevind

[psac_post_carousel slide_show="3" category="2888"]