Drie mense wen Powerball-boerpot

Lees ook :

Drie mense wen Powerball-boerpot
Drie mense wen Powerball-boerpot fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball uitslae vir 5 April 2024

Drie mense het Vrydag die R131 m. Powerball-boerpot gewen.

Na 19 keer wat die geld oorgerol het, het drie mense dit Vrydagaand gewen. Volgens IOL kry elke persoon R44 762 152,47.

Altesaam 10 mense het vyf korrekte nommers gehad en elkeen het R76 057,80 gekry.

Die Powerball-boerpot vir Dinsdag is nou R5 m.

Bronne: IOL, The Africa, SA People

Lees ook: Powerball uitslae vir 5 April 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief