Aan die vooraand van haar 50ste is Pop moeg, moedeloos en vasgevang tussen ’n dobbelverslaafde man, ’n niksnut-seun, ’n verarmde kleinhoewe en ’n klomp hoenders. Wanneer Bali roep, volg Pop haar hart en begin weer droom – vir haarself!
Deernis. Humor. Liefde. Avontuur. Hierdie boek gee jou alles én iets ekstra om oor na te dink: https://loom.ly/8ZhKzDs
#WildeVere #HendieGrobbelaar #Vrouefiksie #Humor #Deernis #Avontuur
*ADVERTENSIE
Lees ook: Wie is Hendie Grobbelaar en hoekom praat almal oor Wilde vere?





