Powerball uitslae vir 29 Julie 2025
Boerpotte: PowerBall: R100 miljoen PowerBall Plus: R22 miljoen Uitslae: PowerBall: 04, 17, 20, 24, 30. Powerball: 19. PowerBall Plus: 02, 24, 27, 30, 34. Powerball: 15. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,977 op Tuesday 29 July 2025.
Boerpotte: PowerBall: R100 miljoen PowerBall Plus: R22 miljoen Uitslae: PowerBall: 04, 17, 20, 24, 30. Powerball: 19. PowerBall Plus: 02, 24, 27, 30, 34. Powerball: 15. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
GASA. – Plaaslike gesondheidsowerhede in Gasa het gesê die dodetal in die oorlog tussen Israel en Hamas staan nou op 60 000. Lees ook:…
Ooooh, vandag raak ek aan ’n baie sensitiewe onderwerp. Sommige vroue raak dalk nou rooi om die kieue, en party manne is seker opgewonde…
GAUTENG. – ’n Vermeende dwelmsmokkelaar (25) is vanoggend (Dinsdag) by die OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) in hegtenis geneem. Die verdagte het vanaf São…
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) in Gauteng het die provinsiale onderwysdepartement skerp gekritiseer oor die dissiplinêre optrede teen mev. Philippa Erasmus, die skoolhoof…
Penguin Books het pas How Not to Mess Up Online (188 bladsye en 12 hoofstukke) gepuliseer. Die gids deur Emma Sadleir en Rorke Wilson…
VRYSTAAT. – Thabo Tankiso Hlompho (29), ’n Lesotho-burger, is in die Bethlehem-landdroshof tot 12 jaar direkte tronkstraf gevonnis. Dit volg op ’n voorval op…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie se spesiale taakspan vir politieke moorde het nog ‘n deurbraak in die ondersoek na die moord op Sindiso Magaqa gemaak.…
LIMPOPO. – Kol. Sekitikele Freddy Modungwana is tans die provinsiale eenheidsbevelvoerder van die openbare orde-polisiëring en taktiese reaksiespan in Polokwane nadat hy gedurende 1991…
GAUTENG. – ’n Kind (6) is Sondagaand dood nadat ’n brand by drie shacks in Uitbreiding 6, Mamelodi-Oos, uitgebreek het. Lindsay Mnguni, woordvoerder vir…