Een van Saselamani-gevangenes weer in hegtenis geneem

Lees ook :

Een van Saselamani gevangenes weer in hegtenis geneem
Een van Saselamani gevangenes weer in hegtenis geneem fotokrediet: SAPS

Lees ook: Drie gevangenes ontsnap deur dak van polisiestasie in Limpopo

SASELAMANI. – Dumisani Respect Chauke wat op 2 November saam met twee ander gevangenes uit die tronk ontsnap het, is weer in hegtenis geneem.

Dumisani Chauke is aangekla op twee aanklagtes van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Hy, Mikateko Ronald Chauke en Jimmy Matirhele het op 2 November deur die dak van die Saselamani-tronk ontsnap.

Hy is weer in Madonsi village in hegtenis geneem.

Die soektog vir Mikateko Chauke en Jimmy Matirhele gaan voort. Enigiemand met inligting word aangemoedig om die polisie te kontak.

Bronne: SAPS

Lees ook: Drie gevangenes ontsnap deur dak van polisiestasie in Limpopo

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief