Lees ook: Twee liggame in Gqeberha gevind
Eskom het gister aangekondig fase 3-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing ingestel word.
Fase 3-beurtkrag is ingestel om noodreserwes op te bou. Daar is ook te min opwekkingskapasiteit.
Eskom het gesê dit sal die kragstelsel monitor en enige verandering vroegtydig aankondig.
Bronne: BusinessTech, The Citizen, TimesLIVE
Lees ook: Twee liggame in Gqeberha gevind





