FiND iT-lesers beveel PGC Convenience aan!

Lees ook :

FiND iT-lesers was gretig om te vertel van die goeie diens wat hulle onlangs by PGC Convenience ontvang het.

PGC Convenience beskik oor ‘n Kauai, Steers en Get Together-koffiewinkel. Jy kan jou motor volmaak by die vriendelike petroljoggies en ook vars brood en blomme kry by diĆ© geriefswinkel. Hier is ‘n paar van die tevrede lesers se mening:

David Swartz sĆŖ hy ry gereeld deur van Johannesburg af en dat dit al die tweede keer is wat hy by PGC stop. “Mens kan sien die petroljoggies is goeie opleiding gegee. Hulle het my verwelkom toe ek hier aankom. Hulle het self my venster gewas en gevra of my olie en bande nog reg is. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.”


Tendai Josha van Kimberley sĆŖ dit is sy eerste keer by PGC en dat hy baie gelukkig is met die goeie diens wat hulle bied.

Gavin Clements sĆŖ dis sy eerste keer by PGC en dat hy verbaas is hoe vriendelik en oulik die personeel is.

Stop nou by PGC Convenience vir puik diens!

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgĆŖre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is diƩ van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief