Fondsinsameling vir Anneke Rossouw

Anneke Rossouw maak kerrie-en-rys vir Vrydag om fondse in te samel vir haar kanker-behandeling. Net R30 Plaas jou bestelling teen 27 Februarie. ’n Bakkie gaan jou net R30 uit die sak jaag en R10 vir aflewering. Indien jy 10 of meer bakkies bestel is aflewering gratis. Kontak Om jou...

Anneke Rossouw maak kerrie-en-rys vir Vrydag om fondse in te samel vir haar kanker-behandeling.

Net R30

Plaas jou bestelling teen 27 Februarie. ’n Bakkie gaan jou net R30 uit die sak jaag en R10 vir aflewering. Indien jy 10 of meer bakkies bestel is aflewering gratis.

Kontak

Om jou bestelling te plaas, kontak Anneke Rossouw by 076 157 9098.

Kyk: Donderstorms saai verwoesting in Margate

Skuil daar slange in jou huis?

Twee seuns verdrink tydens skooluitstappie

Radio-omroeper se debuut in tweede druk

Rudi Claase stel ‘Afrikaans het Gees’ weens swak gesondheid uit

Seun se familie opgespoor

Twee vir ‘knopkieriemoord’ in aanhouding

Werner de Jager in tronk dood

Werksgeleentheid: Logistieke Bestuurder

Werksgeleentheid: Finansiële Bestuurder

Man wat met dubbelmoord-ondersoek kan help, gesoek

Steve se Janine deel haar diagnose

Ontvoerde slagoffers gered, drie verdagtes op verskeie aanklagte vasgetrek

Hulp gevra oor seun wat in vreemde huis wakker word