Brekende Nuus
Afrikaans

Frankryk verban TikTok tydens onrus in New Caledonia

Frankryk verban TikTok tydens onrus in New Caledonia

fotokrediet: Canva
Frankryk verban TikTok tydens onrus in New Caledonia fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel stel vandag sy saak in Internasionale Geregshof

NEW CALEDONIA, FRANKRYK. – Die weermag is ontplooi, TikTok is verban en ‘n noodtoestand is in New Caledonia aangekondig.

Dit volg na byna ‘n week van onrus op die eiland, waarin vier mense dood en honderde beseer is. Die onrus het begin na ‘n betoging oor ‘n moontlike grondwetverandering wat daarop gemik is om die kiesers in die provinsiale verkiesing in die gebied uit te brei.

TikTok is tydelik verban, want die regering glo dit word gebruik om betogings te reël. Dit is onbekend hoe lank dit verban sal wees.

Bronne: igbere television, Barron’s, Le Monde

Lees ook: Israel stel vandag sy saak in Internasionale Geregshof