Brekende Nuus
Afrikaans

Gé Korsten se ‘Liefling’ kry binnekort ’n nuwe baadjie

Gé Korsten se liefling kry binnekort ’n nuwe baadjie. Foto: Universal Musiek
Gé Korsten se liefling kry binnekort ’n nuwe baadjie. Foto: Universal Musiek

Universal Musiek het aangekondig hulle gaan binnekort ’n remix van Gé Korsten se Liefling vrystel.

Dit word amptelik op 31 Mei 2024 vrygestel. Universal Musiek het in April ’n remix van Sonja Heroldt se Harlekyn uitgereik wat baie goed deur aanhangers ontvang is.

‘n Remix behels vinnige spoed en meer ritme. Klik hier om solank die lied te bêre.

Klik hier vir ‘n voorsmakie van die lied.

Bron: Universal Musiek