Vuurwapen verbind verdagtes met kaping
NOORDWES. – Vyf mans tussen die ouderdom van 42 en 54 jaar is Donderdag 6 Augustus 2026 in Muldersdrift, Gauteng, ná ’n wenk van…
NOORDWES. – Vyf mans tussen die ouderdom van 42 en 54 jaar is Donderdag 6 Augustus 2026 in Muldersdrift, Gauteng, ná ’n wenk van…
VSA. –Die moordverhoor van Lindsay Clancy, ’n voormalige verpleegster van Duxbury, Massachusetts, is tans in sy tweede week by die Plymouth hoër hof. Clancy…
ENGELAND. – Betty Bromage, ’n 97-jarige vrou van Cheltenham, het haar eie Guinness-wêreldrekord as die oudste vrou om ’n vlerkloop (wing walk) te voltooi,…
OREGON. – Suid-Afrika se spiesgooi-sensasie, Jan-Hendrik Heymans (19), het Vrydag 7 Augustus 2026 die goue medalje in die spiesgooi vir mans by die o.20-Wêreldatletiekkampioenskapsbyeenkoms…
WES-KAAP. – Lede van Operasie Lockdown III het Vrydag 7 Augustus 2026 drie mans, tussen 22 en 24 op aanklagte van die besit van…
KWAZULU-NATAL. – Sphamandla Mdletshe (37) is deur die streekhof in Richardsbaai tot tien jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die diefstal…
CHINA. – Inwoners van die ooste van China tref voorbereidings vir die aanslag van Tifoon Dolphin. Hierdie tifoon het verlede week in ’n kort…
THAILAND. – Minstens ses mense is Vrydag 7 Augustus 2026 dood en verskeie beseer nadat ’n leerling by ’n hoërskool noord van Bangkok begin…
KWAZULU-NATAL. – ’n Skietvoorval op Vrydag 7 Augustus in Jabu Ngcobo-rylaan, naby Dawncrest, het ’n 43-jarige vrou kritiek beseer het, terwyl haar passasier (21)…
GAUTENG. – ’n Veertienjarige meisie wat na bewering Vrydagmiddag 7 Augustus 2026 helder oordag in 7de Laan in Mayfair, Johannesburg ontvoer is, is volgens…