Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir dele van Limpopo en Mpumalanga vir vandag uitgereik.
Lees ook: Huis van verteenwoordigers keur Epstein-wetsontwerp goed
Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, skade aan infrastruktuur en gevaarlike weerlig.
Mense word herinner om in geval van swaar weer lopende water te vermy, weg te bly van water en hoë voorwerpe en na hoër gebiede te beweeg as water styg.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Huis van verteenwoordigers keur Epstein-wetsontwerp goed





