Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms vir vandag vir die Noord-Kaap uitgereik.
Lees ook: Mandla Mandela veroordeel hommeltuigaanval op Gasa-flottielje
Reën is vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap, Gauteng en Noord-Wes vir vandag voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Mandla Mandela veroordeel hommeltuigaanval op Gasa-flottielje