Geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir reën vir KZN

Lees ook :

Geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir reën vir KZN fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir swaar reën uitgereik vir dele van KwaZulu-Natal. Mense word gewaarsku oor moontlike oorstromings en word gevra om so ver as moontlik by die huis te bly.

Lees ook: Reën vir die week voorspel

Reën is vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Noord-Wes en Oos-Kaap voorspel.

‘n Geel vlak 4-waarskuwing is vir môre uitgereik vir KZN en reën is voorspel vir die Oos-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Mpumalanga en KwaZulu-Natal.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën vir die week voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief