Geen Lotto-trekkings vir Kersdag nie

Lees ook :

Geen Lotto-trekkings vir Kersdag nie fotokrediet: X

Lees ook: Lotto-boerpotte moet voor einde Januarie 2025 opgeëis word

Ithuba het bevestig daar sal geen trekkings van Lotto, Daily Lotto of Sportstake 8 op Kersdag plaasvind nie. Alle kaartjies wat gekoop word, sal in die volgende trekking op 28 Desember ingesluit word.

Bronne: X

Lees ook: Lotto-boerpotte moet voor einde Januarie 2025 opgeëis word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief