Een gelukkige speler het Vrydag (7 Februarie) R19 927 387 met die Powerball-boerpot gewen.
Lees ook: Powerball uitslae vir 7 Februarie 2025
Die persoon het deelgeneem aan die Powerball met die Capitec-banktoep. Spelers word aangemoedig om te kyk of hulle gewen het.
Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.
Bronne: National Lottery
Lees ook: Powerball uitslae vir 7 Februarie 2025