Gelukkige speler wen meer as R25 m. in Powerball-boerpot

Lees ook :

Gelukkige speler wen meer as R25 miljoen in Powerball-boerpot fotokrediet: Canva

’n Gelukkige speler het op 27 Junie 2025 altesaam R25 345 306 in die Powerball-boerpot gewen. Die speler het die kaartjie op die FNB-toep gekoop.

Lees ook: Powerball uitslae vir 27 Junie 2025

Vanaand se Powerball-boerpot is ongeveer R46 miljoen werd en die PowerballPlus-boerpot sowat R3 miljoen.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 27 Junie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief