Gelukkige wenner kry R77 428 794.30 van Powerball-boerpot

Lees ook :

Gelukkige wenner kry R77 428 794.30 van Powerball-boerpot
Gelukkige wenner kry R77 428 794.30 van Powerball-boerpot fotokrediet: X

Lees ook: Powerball uitslae vir 26 November 2024

Een gelukkige wenner het R77 428 794.30 van gisteraand (26 November) se Powerball-boerpot gewen.

Mense word aangemoedig om na hulle kaartjies te kyk om te sien of hulle die gelukkige wenner is.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees.

Bronne: X

Lees ook: Powerball uitslae vir 26 November 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief