Kaptein op borg ná miljoene rande se beweerde bedrog en diefstal
GAUTENG. – Kapt. Johannes Jansen van Rensburg (53) het vir beweerde bedrog en diefstal van miljoene rande in die Pretoria-landdroshof verskyn, waar hy op…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,229 op Tuesday 7 April 2026.
GAUTENG. – Kapt. Johannes Jansen van Rensburg (53) het vir beweerde bedrog en diefstal van miljoene rande in die Pretoria-landdroshof verskyn, waar hy op…
OOS-KAAP. – Niesha (7) van Second Creek, se liggaam is Sondag by ‘n vullisterrein gevind. Die gemeenskap van Buffalo City is in rou gedompel…
WES-KAAP. – ’n Voertuig wat gebruik word om passasiers met ‘n trap toegang tot vliegtuie te gee, het Maandag kontak gemaak met ’n stlstaande…
OOS-KAAP. – Asiphe Yawu, Abraham Gobozi, Kwanele Mzala, Siphelele Mkhulisi, Thabo Nana, Siphelele Nondolo, Anele Ludidi en Sinethemba Mazendala het Saterdag uit die Afsondering-polisiekantoor…
VRYSTAAT. – Jannie Borman (73) is Saterdagaand by die Vaal-renbaan in Viljoensdrif vermoor. ‘n 55-jarige verdagte wat op dieselfde perseel woon, het na bewering…
KWAZULU-NATAL. – Die vermiste helikopter in die Krugerwildtuin is Dinsdagoggend suksesvol opgespoor en al vier insittendes, insluitend die vlieënier, twee SAPD-ondersoekbeamptes en ’n omgewingsamptenaar,…
KWAZULU-NATAL. – Die KwaZulu-Natalse departement van vervoer het die naweek ’n grootskaalse veldtog teen dronkbestuurders geloods, waartydens honderde motoriste van die paaie verwyder is.…
KWAZULU-NATAL. – ’n 14-jarige seun is Sondag dood in ’n ongeluk op die M25 in KwaMashu, nadat die voertuig waarin hy was, omgeslaan het.…
GAUTENG. – Die polisie het Donderdag ‘n J51 – deursoekings-en-beslagleggingsoperasie in Pretoria-Noord as deel van ‘n voortgesette ondersoek uitgevoer. Die saak sal na verwagting…
MPUMALANGA. – ’n Soektog is begin nadat ’n helikopter met vier mense aan boord in die Krugerwildtuin vermis geraak het. Pogings om met die…