Gesin kondig swangerskap ná hartseer aan

Lees ook :

Foto's: Tayla Venter

Tayla Venter en Addie Jacobs het aangekondig dat hulle ‘n baba in Junie 2026 verwag. Die paartjie het einde Januarie vir Ava, hulle babadogter van 1 jaar en drie maande, aan die dood afgestaan. Hulle het die blye nuus so op sosiale media met foto’s aangekondig:

“One we hold in our arms…

One we hold in our hearts…

And one we can’t wait to hold. 🤍

Baba Jacobs

Due June 2026 🙏🏼

Ons het dit in God se hande gelos, glad nie probeer of selfs daaraan gedink om swanger te word nie… maar toe wys God vir ons dat Hy ’n ander, nog mooier plan gehad het. 🤍🙏🏼

Lees meer oor Ava Jacobs hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief