GPF-Kimberley en SAPD werk saam vir Mandeladag

Lees ook :

GPF-Kimberley en SAPD werk saam vir Mandeladag
GPF-Kimberley en SAPD werk saam vir Mandeladag fotokrediet: Verskaf

Lees ook: Polisie bedien pasiënte van Galeshewe-daghospitaal en gemeenskap

GPF-Kimberley en die SAPD het saamgewerk vir Mandeladag om ‘n progam, deur Checkers geborg, by die Diamond Pavillion Mall aan te bied.

Henk Coetzer van die GPF-Kimberley het aan Nuusflits vertel hulle span was saam met die polisie by die Rest Haven-tehuis vir bejaardes om pakkies van Checkers aan die inwoners te oorhandig.

Die GPF-Kimberley en SAPD is toe na die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal waar hulle sop aan die pasiënte gegee het wat in Ongevalle vir hulp gewag het.

Hulle is daarna na die Belgrave Lodge om nog pakkies aan bejaardes te oorhandig.

Bronne: GPF-Kimberley

Lees ook: Polisie bedien pasiënte van Galeshewe-daghospitaal en gemeenskap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief