Gr. 4-leerling sterf weens fratsongeluk

Lees ook :

Foto: Laerskool Middelburg

MPUMALANGA. – Mynhardt Moolman, ‘n gr. 4-leerling van Laerskool Middelburg in Mpumalanga, het weens ‘n fratsongeluk, waarvan die besonderhede onbekend is, gesterf.

Laerskool Middelburg het die jong seun se afsterwe op sosiale media bekendgemaak en simpatie aan sy gesin en die res van sy familie uitgespreek.

Karen Mooman het op een van die skool se twee plasings haar hartseer oor haar kleinseun se afsterwe uitgespreek: “My Mynie Beertjie…..Oupa en Ouma se hart is gebreek. Hoe moet ons aangaan met die Lewe Sonder jou daarin. Jy was my Sonstraaltjie. Lief jou vir Altyd. Vir Altyd sal jy in ons Harte wees.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief