Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,214 — Monday 23 March 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,214 op Monday 23 March 2026.

Nuus

Gr. 4-leerling sterf weens fratsongeluk

23 March 2026

MPUMALANGA. – Mynhardt Moolman, ‘n gr. 4-leerling van Laerskool Middelburg in Mpumalanga, het weens ‘n fratsongeluk, waarvan die besonderhede onbekend is, gesterf. Laerskool Middelburg…

Nuus

Matriekleerling sterf in motorongeluk

23 March 2026

GAUTENG. – Natalie Hattingh (18), ‘n matriekleerling van Hoërskool Die Anker in Brakpan, het Saterdag in ‘n motorongeluk gesterf. Die skoolgemeenskap is in rou…

Nuus

Oorblywende liggame uit Ekapa-myn gehaal

23 March 2026

NOORD-KAAP. – ’n Geregtelike doodsondersoek is geregistreer en word deur Kimberley-speurders ondersoek, nadat die liggame van die oorblywende mynwerkers Sondagoggend en vanoggend (Maandag) uit…