Die kommissaris van die grensbestuurowerheid, dr. Michael Masiapato, het gesê operasies by alle ingangspunte is stabiel en sonder enige voorvalle oor die afgelope 24 uur terwyl die G20-leiers vir die beraad die land binnekom.
Verskeie leiers het reeds in Suid-Afrika aangekom, insluitend Ursula von der Leyen, die president van die Europese Unie, Antony Albanese, die eerste minister van Australië, Dato Seri Anwar Ibrahim, die president van Maleisië, die president van die Europese beraad, António Costa, die eerste minister van Viëtnam, Pham Minh Chinh, die premier van China, Li Qiang, en die eerste minister van die VK, Keir Starmer.
Bronne: SA Regering
Lees ook: VSA stuur verteenwoordiger na G20 vir oorhandiging van G20-presidentskap





