Brekende Nuus
Afrikaans

Verskeie mense dood in aardbewing in Bangladesj

Verskeie mense dood in aardbewing in Bangladesj

fotokrediet: X
Verskeie mense dood in aardbewing in Bangladesj fotokrediet: X

BANGLADESJ. – Minstens ses mense is oorlede en meer as 100 is beseer nadat ‘n 5.7-aardbewing Bangladesj vanoggend getref het.

Lees ook: Oorstromings in Viëtnam eis 41 lewens

Die aardbewing het vanoggend naby Dhaka in Bangladesj met ‘n diepte van 10 km getref.

Drie voetgangers is oorlede toe gebourelings op hulle geval het en verskeie mense is beseer toe dele van geboue ingeval het. Drie mense is gedood toe ‘n dak en ‘n muur op hulle ingesak het.

Dit is moontlik dat die dodetal nog kan styg.

Bronne: Daily Mail, DW, The Independent

Lees ook: Oorstromings in Viëtnam eis 41 lewens