Ontsnap met Leon van Nierop se nuutste knuskrimi, die Volmaakte Moord. In die Volmaakte Moord probeer forensiese pataloog, Madelein Blignaut ontsnap van haar probleme met ‘n reis op die luukse passasierskip, die Leonarda. Haar ontvlugting word ontwrig deur ‘n moord. Lees meer hier: Die Volmaakte Moord by van Nierop, Leon | Penguin Random House South Africa
#Crime #Thriller #Adventure #Penguin #LeonvanNierop
*ADVERTENSIE
Lees ook: Sit jou speurhoedjie op en lees die Volmaakte Moord deur Leon van Nierop





